Welcome to our guesthouse

Welcome to Die Plaashuis, a friendly farm like stay away from home. Welkom by Die Plaashuis Gastehuis, vriendelike plaas verblyf wat soos jou eie plekkie sal voel..

.

Ons hoop om u so gemaklik as moontlik te laat voel.

About Us | Meer Oor Die Plaashuis

Standerton is vernoem na die laat Adrian Hendrik Stander, die dan eienaar van die plaas waarop die dorp gestig is. Die Vaalrivier, wat eerstens inloop by Grootdraai dam en een van Suid Afrika se grootste riviere is, loop deur die dorp. Grootdraai dam is die tiende grootste dam in Suid Afrika en is die tuiste van Standerton Hengel & Bootklub. Standerton is 1540m bo seevlak. Die algemene temperatuur in die winter is 14 en somer 27.

 

Kruger Bridge 1981
Kruger Bridge over the Vaal River. Opened by President Paul Kruger in 1891

Standerton was established on the farm, named after the then owner, Adrian Hendrik Stander. The Vaal river, that first visits Grootdraai dam, runs through this town. The Vaal river is one of South Africa’s biggest rivers and Grootdraai dam the 10th biggest dam in South Africa. This is the home of Standerton Fishing & Boat Club. The dam is rich in yellowfish, Carp, catfish and Bass. Standerton is 1540m above sea level. The average temperature is 14 during winter and 27 in summer.

The town has a small golf course, plenty fishing and camping. Graceland casino is 60km away on the R546.

Local dining includes Spur, Wimpy, Debonairs, Steers, Barcelos, Kentucky.
The closest shopping centre is the Junction which is 7km away. It has  various shops and restaurants, banks and a Sasol garage.

Die gastehuis is gelee op Standerton se ou inry teater gronde uit op die R50 roete na Leandra. Nadat Theuns en Stephnie die plaas aangekoop het, het hulle dit omskep in n selfhelp gastehuis wat besoekers sedert 2010 bedien.  Die gastehuis is net buite die dorp gelee in die groen weivelde van Mpumalanga. In hierdie area word met mielies en soya geboer. Die plaas dien ook as n beesvoerkraal. Verskeie diere kan op die plaas waargeneem word soos beeste, skape, skou boerbokke, perde, n baie ou vark en natuurlik ook donkies. Die dam in die agterkant lok verskeie voël spesies as gevolg van die minerale wat deur die hoenderplaas daarin gepomp word. Soms kan honderde flaminke in die son se ondergangs besigtig word.

 

theuns educating
Theuns dra erkende kennis oor aan Stiaan en Jaco

The guesthouse is situated a few kilometers outside town on the Leandra R50 road. It was built on the old drive-in movie theatre grounds. This land has now been transformed into a livestock cattle growth farm as well as mielies and soya lands. There are various livestock on the farm, which include cattle, show goats, sheep, a very old and big pig, some donkeys and different bird life.

Jou gashere Theuns, Stephnie en hulle kinders, sal jou so gemaklik soos by jou eie huis laat voel terwyl jy hier woonagtig is.  Hulle is ter alle tye beskikbaar vir enige navrae en bystand terwyl u hier kuier.

Your hosts Theuns, Stephnie and family will make your stay memorable and as enjoyable as possible.

Contact

Below a contact form that you can use to send us a message